'n Geïntegreerde oorsig van empiriese navorsing oor loopbaanvoorligting in Suid-Afrika, 1980–1990
In: South African Journal of Psychology, Jg. 26 (1996-12-01), Heft 4, S. 248-252
serialPeriodical
Zugriff:
Hierdie studie was onderneem om in 'n oorsig te bepaal uit die hoof tendense in empiriese navorsing oor loopbaanvoorligting tussen 1980 en 1990 in Suid-Afrika was. Vir die doel van die oorsig was 'n geïntegreerde model van loopbaanvoorligting ontwikkel op grond waarvan die inhoud van die navorsing toe geklassifiseer was. Die bevindinge dui daarop dat die meeste van die navorsing oor die diagnostiese aspekte van loopbaanvoorligting, en spesifiek oor persoonlikheidsaspekte gehandel het. Die oorsig het ook getoon dat die navorsing hoofsaaklik op blanke hoërskoolleerlinge en studente gerig was, en dat die meeste van die navorsing binne die fakulteite van Opvoedkunde gedoen was en dat die meeste van die resultate in die Suid-Afrikaanse Tydskrif vir Opvoedkundegerapporteer was.
Titel: |
'n Geïntegreerde oorsig van empiriese navorsing oor loopbaanvoorligting in Suid-Afrika, 1980–1990
|
---|---|
Autor/in / Beteiligte Person: | de Bruin, Gideon Pieter ; Nel, Zak Johannes |
Zeitschrift: | South African Journal of Psychology, Jg. 26 (1996-12-01), Heft 4, S. 248-252 |
Veröffentlichung: | 1996 |
Medientyp: | serialPeriodical |
ISSN: | 0081-2463 (print) |
DOI: | 10.1177/008124639602600408 |
Sonstiges: |
|